Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Raaisel " deur Anoniem
" Raaisel " deur Anoniem [boodskap #106913] Sun, 06 November 2005 00:25
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
[Raaisel]
Anoniem

Intel, tintel, tonteldoos -
in die land hang daar 'n roos,
vol van hare, vol van blare -
intel, tintel, tonteldoos.
Vorige onderwerp: " Werktuigkundige " deur S.J, PRETORIUS
Volgende onderwerp: " Die lewe na die dood " deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 28 02:36:28 UTC 2025